Andante Lodge se Selfsorg akkommodasie is geleë op ‘n groot terrein omring deur ‘n groot gevestigde boomryke tuin. Veruil die geraas van stadsverkeer vir die getjirp van voëls en die geritsel van blare. Gerieflike beddens en ten volle uitgeruste kombuise maak die prentjie volledig. Die sereniteit wat deur weelderige tuine en die oproep van voëls verskaf word bied ‘n baie ontspanne atmosfeer.
733 Piering Straat
Waterkloof
Pretoria
Tel. 012 345 5237
Rooison Selfsorg Akkommodasie. In die bosveld, net 35 km van Pretoria af. Die eenhede is op ‘n plaas en bied ‘n ideale wegbreekplek vir moeë siele wat vir ‘n oomblik van die woelige stad wil vergeet. Rooison het 2 ten volle toegeruste selfsorg eenhede met ‘n braaiplek voor elke eenheid. Ons fokus is op privaatheid en rustigheid. Hier is ‘n verskeidenheid aktiwiteite om te doen op die plaas sowel as in die omliggende area. Dinokeng met die groot 5 is baie naby waar mens self kan rondry om wild te besigtig of ‘n wildrit kan bespreek.
Tel: 083 585 0338
Plot 53, Plaas Leeuwkloof
Cullinan
Gauteng