La Rozelle Salon
Haar Stillering, Nael Verlenging, Haar Verlenging, Manikuur, Pedikuur, Wakse, Gesigsbehandeling.
Ons bied ook die volgende masering:
* Warm Klip Terapie;
* Swedish (Sweedse) Masering;
* Diep Weefsel Terapie
Ons verkoop ook Kryolan & Avon Produkte.
Fitness Zone, h/v Austin & Williams Straatt
Wilkoppies
Klerksdorp
Tel: 018 468 4626
Posh Nail & Beauty
Emma Pike eienares, se leuse is persoonlike aandag & aanslag teenoor al haar kliente. Sy het vir Cucci & Cartier oorsee gewerk dus verstaan sy wat persoonlike eksklusiewe aandag behels. Haar intense teenverouderingsbehandeling QMS Medicosmetics Collagen Rejuvenation Facial sluit ‘n dubbele reinigings proses, ‘n ligte ensiem afskilfering & 2 maskers in. Die maskers sorg dat al die aktiewe bestanddele wat gebruik is die vel dieper indring en so jou vel ‘n liefelike vars voorkoms gee. Emma en haar opgeleide terapeute bied ook behandelings aan soos CND Shellac vir naels, Beauty-Fix, Ellipse IPL, OPI om maar net ‘n paar te noem.
Tel: 011 268 0443
Winkel 19B
Poskantoor Sentrum
Rudd Road
Illovo Johannesburg