Boathouse Cabin
Bed & Ontbyt Verblyf in Ramsgate
Kontak ons per E-pos
Foon 039 314 4837 of Sel 082 451 6102

Private ingang, patio en braai met beperkte see uitsig.
Net ‘n kort stappie van 200m na die Ramsgate Ski-Boat Bay strand.
Onderdak parkering met afstand beheerde hek toegang.

Lugversorging en komplimentêre Wifi internet toegang en daar is ‘n pragtige, sprankelinde gemeenskaplike swembad om af te koel.

Die Ramsgate dorpie bied ‘n verskeidenheid goeie restaurante aan.

3 Blou Vlag swem strande, Margate Noord (Lucien), Ramsgate en Marina Strand) is binne kort bereikare afstande. Slegs 10-45min se aangename rit bring jou by party van die 8 agtien-punt golf bane insluitende die bekende Selbourne Park, San Lameer en die Wilde Kus. Menige genotvolle besienswaardighede, wonderskone ritte en ‘n verskeidenheid van goeie kwaliteit restaurante is binne bereik.