“HillBillion Hotel“
Gerieflik geleë naby Shelly Beach, hoog op ‘n heuwel in Oslo Beach. Dit is een van die mooiste, verborge juwele op die KwaZulu-Natalse Suidkus. Jaarlikse beskikbaarheid en maak voorsiening vir verskeie markte, wat wissel van vakansie tot konferensies en golfpakette. Meer inligting….
Die Green Lantern Inn, geleë in die pragtige Van Reenen dorpie, net 1km vanaf die N3, op die top van Van Reenen bergpas, halfpad tussen Durban en Johannesburg, en 380km van Bloemfontein. Maak dit die ideale halfpad rus stop.
Tel: 058 671 0027
GPS: 28° 22′ 28″ S | 29° 22′ 48″ E