“Lake Eland Wild Reservaat“
Bosveld, Grasland, Hoogland en langs die kus is die vier ekosisteme wat besoekers ‘n unieke geleentheid aanbied om wilde diere soos Kameelperde, Blou Duikers, Zebra’s, Wildebeeste, Elande en moontlik die skaam Bergrietbok of ‘n Bosbok te kan besigtig. . Meer inligting….
Die Karkloof Canopy Tour bestaan uit 12 platforms en 10 zip-lyne, waarvan die langste 200m is! ‘n Reis duur ongeveer twee uur. Dit is ‘n veilige en prettige avontuur vir mense tussen die ouderdomme 5 en 80+. Dit sluit verversings tydens die toer en ‘n ligte middagete aan die einde.
Karkloof Canopy Tour
Tel: 033 330 3415
GPS: 29°19′ 22.03″S, 30°15′ 45.65″E