Clearwater Trails se enkele spoor paadtjies word gelief deur alle bergfiets entoesiaste wat na hierdie area toe kom. Mens kan nooit teleurgesteld wees met die gevarieerde paadtjies en ongelooflike uitsig op die kloof en oseaan! Staproetes word vinnig die eerste keuse van aktiwiteit vir die individu of familie om oefening in ‘n oop ruimte te kry. Clearwater bied die perfekte plek om jou gunsteling buitelugaktiwiteit te geniet!
Clearwater Farm
Port Edward
Sel 083 549 6710