At-se-Gat
4x4 Roetes in Brits
Kontak ons: Sel 073 624 5714

At-se-Gat 4x4 roete in Brits - Noordwes - Pretoria

Die plek om iets van als te kry... Selfs n paar herwinnings... Dis lekker groot pret.... Ongeveer 10km buite Brits op die Thabazimbi pad, in die Krokodilpoort area, reg langs die Krokodilrivier.

Rivierkruisings na die eiland word beïnvloed deur die hoogte van die Krokodilrivier wat deur die Hartbeespoortdam se sluise gereguleer word.
Kontak Attie op 073 624 5714 voor jou besoek om die status van rivier kruisings te verifieer.

Daar is basiese kampgeriewe met 'n asemrowende uitsig oor die rivier en baie skaduwee.
Vir boskamp verblyf en kampering navrae, kontak Elsa op 076 418 3766