De Leeuwenhof Estate
Ons praat Afrikaans, Wij spreken vloeiend Nederlands, Wir sprechen sehr gut Deutsch, We are fluent in English.
Sonstraal Road, Klein Drakenstein, Paarl
+27 21 862 1384
Bartholomeus Klip Plaashuis
Die lugversorgde huis het sy eie swembad en daar is ‘n tuinkothuis wat idiaal sal wees vir ouma en oupa. Gaan soggens vroeg op wildritte om sebras, wildsbokke en wildebeest in die naturreservaat te sien. Daar is ook die Kwagga-en Afrikabuffel-teelprojekte om na te gaan kyk. Kinders kan met pyl en boe skietlesse neem of met ‘n kano op die dam roei. Pa kan vlieghengel en moontlik ‘n visarend vanuit die kajuit sien. ‘n Plaas en wildsplaas belewenis in een.
Tel: 022 448 1087
Elandsberg Natuur Reserfaat, Riebeek Valei
Tulbach
Wes Kaap