Suid-Afrikaanse Museum Company Gardens
Leer jou kinders oor die aarde en sy biologiese en kulturele verskeidenheid van die verlede tyd en hedendaags. Fosiele, klip gereedskap en baie meer wetenskaplike en belangrike inligting is hier te kry teen slegs ‘n klein toegangsfooi.
25 Queen Victoria Straat, Tuine
Kaapstad
Tel: 021 481 3800
Two Oceans Aquarium
Almal sal dit geniet om die verstomende seewereld beter te leer ken. Daar is haaie, pikkewyne, seewier woude en die mooiste visse te sien hier. www.aquarium.co.za
Tel: 021 418 3823
Dock Road,
V&A Waterfront Kaapstad
Boulders Beach
Vir ‘n opwindende en baie leersame dag vir die hele gesin besoek Boulders Beach waar jy die Pikkewyne se broei kolonie van nabei kan besigtig. Die kinders kan dan lekker sandkastele bou & speel in die sand terwyl jul net ontspan.
Kleintuin Weg
Simonstad
Kaapstad
Tel: 021 786 2329