Awesome Charters
Diepsee Visvang in Shelly Strand.
Kontak ons per E-pos
Ivy - 082 560 8991
Martin - 082 370 6866

Kom saam met ons vir 'n verskriklike lekker dag op die see. Wie weet dalk sien ons Dolfyne of Walvisse.

Gaan aan boord by die Shelly strand Skiboot Klub by die karparkering.
Die boot word ter water gelaat met 'n trekker - jy bly dus droog

PRYSE OP AANVRAAG

Diepsee Visvang Spesies: Yellowfin Tuna, Dorado, Barracuda, Snoek, Garrick, Yellow Tail, Prodical Son, King Fish, Marlyn en Seilvis. Hou jou eie vangs. Aas en toerusting word voorsien.

Bote is gelisensieerd vir 12 mense - (Skipper + 11 huurders) - Ons vat 'n maksimum van 8 persone - Meer spasie vir jou. Beide die bote is in 'n uitstekende toestand asook die toerusting.

2 uur Plesierritte. Ontspan en geniet die rit. Dolfyne en Walvisse word dikwels gesien.
Tipiese bestemmings is Port Shepstone, Margate of die Protea Banke.

[metaslider id=3218]

Die Protea Rif is 7.5km vanaf die strand, 2km in die lengte en 600 meter wyd.
Die rif is bekend vir sy groot verskeidenheid van Haai spesies. Hammerkop, Zambezi, Raggy, Koper, Tier en Dusky haaie. Waar daar haaie is sal daar vis wees wat hulle vreet. Vis spesies op die riwwe: Rockcod, Bream, Englishman, Slinger, Stumpnose, Scotsman, Musselcracker, Red Steenbras, Pink Salmon, Geelbek (Salmon).