Juanita 401
Selfsorg Verblyf in Margate
Kontak ons per E-pos
Foon 039 312 1022

Dakwoonstel op die Strand van Margate, 180 uitsig oor die strand van die Indiese Oseaan. 'n Groot onderdak balkon met 'n gasbraaier en gemaklike balkonmeubels. Sateliet TV in die sitkamer en die hoofslaapkamer.
4 Slaapkamers: Die hoofslaapkamer het 'n on-suite badkamer met 'n private sitkamer en 'n TV, die 2de Slaapkamer het 'n on-suite met 'n stort. Die 3de en 4de Slaapkamers het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Oop-plan Eetkamer wat 8 mense kan aansit en 'n sitkamer met 'n groot rusbank in die hoek. Oop-plan kombuis uitgevoer met hout kombuiskaste en werksoppervlaktes van graniet. Daar is 'n groot yskas/vrieskas eenheid langs mekaar. Skottelgoed wasser, mikrogolf, ooghoogte oond en stoof, ysmaker, outomatiese wasmasjien en tuimeldroer.

U het die gebruik van een oop parkering in die ondergrondse verdieping en een toesluitmotorhuis. Die perseel het 'n hysbak en 'n private swembad. Die perseel word beveilig met 'n sekuriteitshek wat toegang bied van en na die perseel. Die perseel is ook omhein en heeltemal privaat.
'n Skoonmaakdiens vir die badkamers en vloere is ingesluit vanaf Maandag tot Saterdag.

  • MM slash DD slash YYYY
  • MM slash DD slash YYYY