At-se-Gat
4×4 roete in Brits – Noordwes – Pretoria.
Kampering, kroeg, swembad, visvang …. Ongeveer 10km buite Brits op die Thabazimbi pad, in die Krokodilpoort area, reg langs die Krokodilrivier. Meer inligting….

Woelwaters is ‘n vakansieoord in die Noordwes Provinsie aan die oewer van die Vaalrivier en naby die toeristebestemming Parys. Woelwaters bied skoon en gemaklike selfsorg chalets en kampeerplekke, alles naby die rivier se rand.
Die oord bied ongerepte vliegvisvangswater waar Geelvis, Karp, Barbel en Bass in oorvloed gevind word.

Tel: 016 987 7932
Plot 19
Oorbietjies Fontein, Lindequesdrif
Vanderbijlpark, Noordwes
GPS: -26.774344, 27.572360