Bush Babies Monkey Sanctuary
Die Bushbabies Monkey Sanctuary is ‘n private, nie gesubsidieerde, beskermde rehabilitasiesentrum vir misbruikte en beseerde Nagapies en beslaan sowat 7 ha in een van die vele klowe van die Magaliesberg bergreeks. Asook een van slegs agt vrylating-primate rehabilitasiesentrum wêreldwyd. Ons primate word ontvang op grond van publieke skenkings, en ondersteun deur befondsing gegenereer deur ons toere en verkope van ons curios. ‘n Toer deur die inheemse woude sal jou baie naby aan hul kan bring in hulle natuurlike omgewing.
R104, Hartbeespoort
Noordwes
Tel: 012 258 9908