Dundee Visvangoord, 4 km van die Noordwes-dorp Bloemhof, aan die oewer van die magtige Vaalrivier. Of jy nou ‘n ernstige hengelaar is of net die kinders op ‘n fantastiese visreis wil neem, dit is die plek vir jou. Ons bied rustige, ongerepte selfsorg akkommodasie en kampeergeriewe, wat ons plaas die perfekte visvangbestemming maak.
Sel: 083 320 3525
Bloemhof
Noordwes