Op soek na daardie welverdiende wegbreek, besoek BARNFIRES Plaashuis, ‘n 40 hektaar plaas wat teenaan die Vaalrivier grens. Naby Deneysville in die Vrystaat geleë en slegs ‘n uur se ry vanaf Johannesburg.
Ten volle toegeruste plaashuis wat 8 slaap. Die land het 100m rivierfront.
Beleef die platteland wat beloof om jou verbintenis met die natuur, jou familie en jou siel te vernuwe. Kaggels, Visvang, Kanoe rooi, Familie Pret …

Sel 082 874 6578
Deneysville
Vaaldam
Vrystaat
GPS 26°48’29.00″S 28°02’50.00″E