GLAM FAIRY. Maryke van Loggerenberg skoonheidsterapeut van Petrusburg bedryf haar eie skoonheidssalon Glam Fairy. Sy het haar diploma in somatologie aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein voltooi en het ook verskeie kursusse in naelkuns & grimeerkuns voltooi. Dit is vir Maryke belangrik om altyd op hoogte te bly van die nuutste tegnieke in die skoonheidsbedryf. Persoonlike aandag is vir haar baie belangrik en dit is vir haar ‘n voorreg om elke dag met mense te werk & hul van binne en buite mooi te maak daardeur voel haar kliente mooi, versorg en vol selfvertroue. Ek doen Bruids grimering, funksies, aand geleenthede, ens. Ek gebruik proffesionele grimering en is mal daaroor om enige vrou mooi te laat lyk!!
Kontak my gerus by 072 819 9579
Petrusburg
Ek reis na enige bestemming-Petrusburg / Bloemfontein / Kimberley.