Beachcomber Bay
Absoluut idiaal gelee op ‘n koppie met 180° ononderbroke brander en seeuitsig en eie private toegang tot die goue strand. Hierdie elegante Gastehuis kombineer absolute gemak in ‘n eg tradisionele tema en styl. Meer inligting….

Boathouse B&B
Private ingang, patio en braai met beperkte see uitsig. Net ‘n kort stappie van 200m na die Ramsgate Ski-Boat Bay strand. Onderdak parkering met afstand beheerde hek toegang. Lugversorging en komplimentêre Wifi. Meer inligting….

Mountjoy Gastehuis
Gelee in die rustige bewoonde gebied van St Michaels-on-Sea. Die pragtige blou vlag swemstrand is net 150m. Lekker binne loopafstand.
Mountjoy bied ‘n wye verskeidenheid van absolute netjiese en skoon akkommodasie wat enige besoeker se sak sal pas. Meer inligting….