Skep 'n nuwe resep, berei vir jou gesin hul gunsteling ete voor, bak 'n koek, 'n paar koekies
of enigiets anders wat jy geniet om te eet.

Margate Slaghuis
Verskaffer van al jou vleis benodighede
Wors – Koue Vleis – Rypgemaakte Vleis – Hoender
Sosaties – Droe Wors – Cabonossi – biltong

Marine Drive, Margate
Tel: 082 764 1417

Food Lover’s Market. Inkopies doen gaan net soveel oor die ervaring as wat dit gaan oor die dinge wat jy koop. By Food Lover’s Market het ons hierdie beginsel ter harte geneem en die atmosfeer van ‘n outydse mark in ‘n moderne teater–voedsel-omgewing herbou. Besoek aan een van ons winkels is waarlik ‘n ervaring soos geen ander nie.

South Coast Mall, Shelly Beach
Tel 039 315 6384/5

Shop 1, Douglas Grove, The Circle Business Park, Ballito
Tel 032 946 3762